7 - 16 Junie : Ek en my man gaan bietjie weg vir so paar dae
1 Aug - 1 Nov : Vir die van julle wat nog nie weet nie, ek is swanger en baba kom einde Aug. Ek het mooi daaroor gaan dink en het maar tot die besluit gekom om die kennels toe te maak. Omdat ek altyd self na die honde kyk is dit maar net regverdig teenoor die honde dat ek nie gaste in vat nie. Ek het ook dan belsuit om die hele September en Oktober toe te wees want ek en die dokter kan nog nie beluit of dit 'n normaal kraam en of keiser gaan wees nie. Indien dit 'n keiser gaan wees, weet almal dat ek vir 6weke met steke gaan loop. Daar is voorgestel dat ek nie die kans waag nie.... Honde is maar lief om teen my op te spring en drukkies uit te deel.
Hou julle op hoogte!!!!
Chriselda Hugo
No comments:
Post a Comment